Jy’s op die lys! 🎉

Dankie dat jy belangstel in PRAAT NET:

Digitale bemarking in gewone Afrikaans.

Ek is besig om ’n praktiese kursus bymekaar te sit wat jou help verstaan vir wie jy bemark, wat om te sê en hoe om dit in jou eie besigheid toe te pas.

Jy sal van die eerstes wees wat hoor sodra die kursus reg is om te koop!

Hou jou inbox dop. Ek kan nie wag om dit met jou te share nie. 🌿

Illandra x